JJ
Jacoline J

1 reviews | Active since May 2014

21 Jan 2016, 13:08

Bad Accounts

Ek en my dogter was albei lede van Planet Fitness Hennopspark. Weens omstandighede dat ek moes verhuis moes ons, ons lidmaatskap kanselleer. Na vele oproepe en eposse het die kansellasie eindelik gebeur. Dit het als in Mei 2015 gebeur. Maar nou het Planet Fitness Hennopspark my dogter se lidmaatskap fooie oorhandig. Ons het die kansellasie fooie betaal en bewyse deur gestuur. Nogsteeds oorhanding hul haar rekening en sy is onder 21 jaar. Hoeveel meer moet mens nog doen om kennis te gee en kansellasie fooi te betaal. Ek sal beslis nooit weer lid word van Planet Fitness nie en ook niemand aanbeveel om by hul aan te sluit nie.

0
Replies (1)
Planet Fitness
Planet Fitness's reply22 Jan 2016, 08:30
Official
Hello Dejager123,

Dear Member

We thank you for contacting us with regards to your query.

One of our member respondents will be contact to assist you further.

Yours In Fitness