LP
Lukas P
1 reviews | Active since Aug 2022
15 Aug 2022, 07:15
Plaas Straat Kaffee - Poor Service
Die werknemers van Plaas Straat Kaffee op die hoek van Plaas Straat en Pretoria Straat is baie ongeskik met kliënte en word beledig omdat werkers n slegte omstandighede by die huis het. Uiters skokkend. Vermy liewers die winkel as jy nie op gevloek wil word nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)