AL
Antoinette L

1 reviews | Active since Mar 2009

19 Nov 2019, 15:03

Wees versigtig!!!!

Kan hulle glad nie aanbeveel nie. Ek het te veel groot skade gehad as gevolg van hulle. En dan is al my skilderye en mikrogolf oond nie gelaai nie.

0
Replies (0)