HS
Hettie S
1 reviews | Active since Jul 2022
01 Aug 2022, 07:34
Ermelo Pizzalitos in Fourie Street. Baie swak diens!!
Het vannaand die Ermelo Tak besoek. Baie swak diens. Pryse wat op bord is, R74 en pryse op sisteem is R90 vir large Rigina pizza, hul weer om vir jou die bord se prys te gee. Ek bestel ń Jamaican pizza maar ontvang iets anders, kom dit eers agter toe ek tuis kom. Sal die besigheid nie aan beveel nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)