LW
Laurene W
1 reviews | Active since Feb 2019
19 Feb 2019, 03:46
Pitstop motorcycles is *****!!!!
Pitstop motorcycles in henops park is ***** betaal vir diens wat nooit gelewer is nie het my s****** daar gehaat vi 2weeke net my petrol uit gery en kon kamstig nix fout find nie, kry iemand anders om te kyk kom agter die eerste diens plan waar carberator skoon gemaak moes word is nooit gedoen nie, klamps is nooit vas gemaak nie,pitstop se ek het nie nuwe brieke nodig nie moet net gestel word weereens net om te hoor maar my brieke is klaar kos my weer oor die R2000 om alles te fix wat ek pitstop voor betaal het om te doen wat nie gedoen was nie! Verskooning van 'n wit man!!!??
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)