NH
Nielette H
1 reviews | Active since Jan 2019
25 Jan 2019, 09:09
The type of business you should be warned about!
Charl Strydom is die eienaar van Pitch Perfect Roofing. Sy "besigheid" is in Stilfontein, Noordwes en hy woon in Orkney. Hy bedrieg en belieg mense. Hy kwoteer op werk, vereis n 50% diposito en dan sukkel jy om die vooraad, arbeid en diens uit hom uit te kry. Hy sal jou oproepe vermy, hy sal beloftes bly maak en dit NIE nakom nie. Gaan eerder na Matlosana Roofing. Hulle sal dalk n bietjie duurder wees maar jy sal darem nie n hoop geld verloor nie en jy sal n dak oor jou kop hê.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)