MB
Manie B
1 reviews | Active since May 2021
21 May 2021, 19:48
COC , deur PIRB
Die werkloosheid in die land is baie hoog en hoop dat ek nie my werk sal verloor agv 'n punte stelsel nie. Ons maatskappy werk net vir versekerings maatskappye, dus word betaling net gedoen as 'n COC ingehandig word. Om daardie rede doen ons standaard geysers net vir huise volgens wat versekerings dekking toelaat.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)