mL
marina L

1 reviews | Active since Apr 2013

03 Dec 2020, 09:02

Pateties

Hoe gaan ek begin.... Betaal om hek motor reg te maak en die motor werk nie vir lank nie en is dan klaar weer stukkend. Op invoice sê hulle beams is geconnect maar dit is nie gedoen nie maar ja het betaal daarvoor. Sukkel laat hulle moet terug kom na die motor nie meer werk nie elke dag beloftes en hulle kom maar niks. Het gebel en weer gevra hoekom hulle nie uitkom nie, en oor hoekom ons gecharge word vir beams wat nie geconnect is nie. Jaco se woorde aan my is ons lieg want sy mense sal dit nie op invoice sit as dit nie gedoen was nie.... En dan word vir my vertel om hulle nr te verloor en iemand anders te kry.. Sies patetiese diens

0
Replies (0)