JO
J O

1 reviews | Active since Aug 2023

22 Aug 2023, 22:23

PATETIES

HARDLOOP VER WEG, MOET NOOIT HIERDIE MENSE MET ENIGE IETS VERTROU NIE.

Hulle het my spesiale dag ñ NAGMERRIE gemaak en is weg met al my geld. het vir hul dienste betaal maar is toe op elke liewe platform geblok.

0
Replies (0)