HV
Hester V

1 reviews | Active since Nov 2018

14 Nov 2018, 08:39

Mooi fotos dankie!

Baie dankie julle twee oulike mense vir die mooi fotos van my kinders en kleinkinders. En baie dankie dat julle dit so vinnig gelewer het - nog vinniger as wat julle belowe het! Ons sien uit na ons groot familie fotosessie in Desember !

0
Replies (0)