VR
Veronica R

1 reviews | Active since Feb 2016

17 Jan 2021, 12:12

Pasiënt verhouding

Ek moet weereens Dr dankie sê en prys vir sy toewyding en omgee vir sy pasiënte. Is altyd vriendelik en gee om vir sy pasiënte. Niks is te veel moeite. Hy het weereens bewys dat jy as pasiënt vir hom belangrik is. Dankie Dr glad nie spyt dat ek na jou toe gekom het.

0
Replies (0)