LS
Lenell S

1 reviews | Active since May 2016

04 Apr 2019, 15:45

Pienk Voetjies Kleuterskool Rietfontein (Moot) IS DIE BESTE!!!

Fantastiese skool met goeie personeel & baie omgee & liefde vir die kinders. Die skoolhoof gaan altyd uit haar pad om alles perfek te doen & die personeel is baie liefdevol & oulik met die kinders. Voedsame, gebalanseerde maaltye word verskaf & extra omgee met alles wat hulle doen. Beveel die skool Baie Sterk aan vir alle kinders vanaf 2 weke tot 5jaar!

0
Replies (0)