1 reviews | Active since Aug 2012
Swak en onaanvaarbare diens! Unacceptable Service
Ek het die vakansieoord ges***el op 15 Desember 2019 om te hoor of hulle akkomodasie beskikbaar het vanaf 26 Desember tot en met 30 Desember 2019. Die dame by die kantoor het aan my bevestig dat hulle wel beskik oor 'n m-tipe rondavel en ek het daarna 'n epos gestuur ter bevestiging van die bespreking en bank besonderhede aan gevra om 'n EFT betaling te kan doen. Ek het hulle daarna weer ges***el en twee maal weer opgevolg met epos. Tot vandag het ek geen reaksie van hulle ontvang nie. Dit is uiters swak en baie onprofessioneel van hulle en as dit die tipe diens is wat 'n mens ontvang op bespreking van vakansie wonder mens wat die diens gaan wees by die oord self.
I have contacted the holiday resort telephonically on December 15, 2019 to find out if they had accommodation available from December 26 until December 30, 2019. The lady at the office confirmed to me that they do have a M-type rondavel and I have then sent an email confirming the booking and asked bank details to make an EFT payment. I called them again and followed them up twice with emails. To this day, I received no response from them. It is extremely poor service and very unprofessional of them and if this is the type of service one receives when booking a holiday one wonders what the service is going to be at the resort itself.
