CS
Caro S
1 reviews | Active since Sept 2021
15 Sept 2021, 18:57
Uitstekende diens!!
Awesome awesome diens! Het 2 x sashes deur Piekfijn laat maak waarvan een 'n meer detailed custom ontwerp was. Marisa het nie eenkeer gehuiwer om na al my idees te luister en dit te bespreek nie. Ek was heeltyd op hoogte gehou van die proses, selfs toe ek baie later details verander het! Uitstekende kommunikasie en Marisa het so ver gegaan om spesiale reëlings te tref vir aflewering!! Ongelooflik tevrede met die diens en die prys van die produkte is perfekte sakpas pryse!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)