II
Izel Izel.kruger
1 reviews | Active since Jan 2026
24 May 2026, 08:53
Verruklik mooi
Die mooiste mooiste gesinsfotos vasgevang ooit! So gelukkig. Verskriklik baie dankie Carla! Ons gesin in ewig dankbaar vir die mooi fotos. Die fotos se lig was perfek, jou diens en professionalitiet en vriendelikheid het boekdele gespreek en die fotos is die bewys daarvan. Weereens opreg dankie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)