JV
Johan V

1 reviews | Active since Feb 2018

10 Feb 2018, 14:09

Die vertraging het ons agterdogtig gemaak, maar hulle het die volgende dag afgelewer. selfs al was dit 'n dag later as gesê, is ons gelukkig. Ons sien uit na meer aankope in die toekoms, dankie

Hulle het ons 'n goeie diens gegee ten spyte van ons skeptisisme, maar later 'n dag afgelewer. Hou aan met die goeie werk ouens!

0
Replies (0)