1 reviews | Active since Aug 2016
What a memorable business experience

Paar jaar gelede het ek 'n BMW by Pharoah Auto Investment gekoop.

Ek moes eenvoudig net uiting gee aan my gevoel van daardie +/- 2 ure wat ek daar was. Van die ingang by die hek, tot by die lokaal en tot by die verkoopsman en finansies afdeling, het ek iets ondervind wat ek in my bykand 63 jaar, daardie tyd, nog nerens ooit ondervind het nie.

Ek wil weereens aan almal baie dankie se vir julle positiewe en mooi gesindheid. Ek sluit af met hierdie woorde van Lou Holtz :

Vermoens is wat jy in statt is om te doen. Motivering bepaal wat jy doen. Gesindheid bepaal hoe goed jy dit doen.

Dit kom uit my hart uit, julle was almal so verskriklik goed gewees. Mag julle groei van krag tot krag. Mag julle net geseend wees.

Susan Swartz

Middag Susan,
Baie dankie vir die kompliment na al die jare. Dit word opreg waardeer.
Ons nooi u hartlik uit om weer by ons te kom kuier en 'n lekker koppie koffie te geniet of iets koels. Ons mag dalk iets op ons vloer he wat u interesseer sodat ons 'n nuwe transaksie vir u kan doen.
Vriendelike Groete
Sylvia