PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
21 Oct 2019, 17:31
GEEN VOORRAAD BY APTEKE
Ek het n persoonlike mail gestuur op hulle website rakende Peploc OTC wat die apteke gehad het en nie meer voorraad het nie.die apteke kan nie vir my se wanneer hulle weer van julle af gaan kry nie en dit lyk my julle is maar n treurige besigheid want julle antwoord nie eens my mail nie. dit is hoekom apteke nie weet wanneer julle weer voorraad uitstuur nie. Geen wonder dit gaan so beroerd met ons land. dit is waar alles begin,geen sin vir uitbreiding maar wil net geld in sonder om veel effort daarin te sit. Regtig TREURIG.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)