PVDM
Petro Van Der Merwe

1 reviews | Active since Sept 2022

28 Sept 2022, 12:27

Petsure

Gershwin Lewis Baie dankie vir jou hulp dit was aangenaam om in my eie taal te kon praat en kon verstaan waaroor die polis gaan. Jy verdien 10 sterre nie net 5 nie. Jy is tops. Thank you to Gershwin Lewis You talk to me in my own language and I could understand everything you deserve 10 stars You are the Best!!!

0
Replies (0)