GS
Gerat S

1 reviews | Active since Oct 2019

21 Oct 2019, 13:37

Beste Ooit

Baie dankie Peter. Ek moet se dat die trek van JHB na Kaap Stad was wonderluk met u professioniel span. Geen merke of gebreukte goed. Ek was baie verbaas hoe vinga hulle alles gedoen het en met CARE. Baie dankie ek is ook verbaas met jou pryse. Dit is wonderluk. Gerat Swanepoel

0
Replies (1)
Peter's Mini Removals
Peter's Mini Removals's reply15 Jan 2020, 12:30
Official
Good day

Thank you for the positive response. We look forward to your future support.

Regards

Melanie