MW
Michelle W

1 reviews | Active since Dec 2009

04 Apr 2017, 23:11

Jy is n pes Louis! SA nie sulke besigheids etiek nodig nie.

<p>Ek bring graag onder jul aandag dat Louis van Pest Control Group baie slegte diens lewer (so te sê geen). Hy maak leë beloftes, ignoreer jou as jy opvolg en kom slegs terug na jou as jy hom dreig. Ek raai jul dus aan om nie van hom gebruik te maak nie!</p>

0
Replies (0)