NJ
Nadine J
1 reviews | Active since Mar 2026
04 Mar 2026, 13:00
Kliëntediens is uitstekend!
Het my besteling die 27ste Feb geplaas, en my waybil die 30ste ontvang. Ek was oorspronklik bietjie skepties oor die lae pryse, maar ek is baie gelukkig met hulle diens en produkte, hulle het heeltyd vir my terugvoering gegee oor my bestelling, so ek is baie gelukkig, ek sal julle definitief weer ondersteun.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)