HK
Henry K

1 reviews | Active since Aug 2015

30 Aug 2015, 17:36

Onbevoegtheid

Ek het 'n 2010 Chevrolet Cruze in 2012 gekoop, voertuig word gereeld gediens, bestuur minder as 15 000km per jaar, laaste diens was die 26ste Maart 2015 gewees. <br> <br> My klag is as volg: gedurende die jaar 2013 het ek probleme met die motor ondervind 'n \code 84 error"op dash"

0
Replies (0)