1 reviews | Active since May 2016
Watse wet vereis dat n sekuriteitswag slegs n wit vrou se handsak moet deusroek en nie n nie blanke nie.
As daar n minus was was die rating minus miljoen. Pep virginia on Goverment laan, in my lewe nog nooit so iets beleef nie, ek is woedend. EK koop so baie daar, daardie mense ken my al. So is ek vandag daar Saterdag 29 Augustus 2020 met my 6 jarige dogtertjie. Ek soek lakens en comforters. EK kry toe 1 laken maar nie comforter nie en los toe als, kom by die deur wil uit gaan en die sekuritiets wag wat n man is keer my voor. hy se maak oop jou handsak, ek wil kyk wat is daar in. EK weier, vir wat moet hy in my handsak kyk en hy is n man, maar ek is die enigste blanke vrou wat gestop word die res van die nie blankes mag uitloop, die winkel is vol mense, hy verneder my voor almal. Daar kom n PEP werker aan wat vrou is ek se vir haar geen mens kyk in my handsak nie, dis privaat en wat se wet se hulle mag n vrou se handsak deursoek en dan is dit nogals n man, wat soek hy in my handsak. Sy se hulle wil kyk of ek nie iets gesteel het nie. Gesteel, ek steel nie, as ek iets soek betaal ek vir als. nog nooit is ek so verneder nie. EK wil weet watse wet is daar dat enige persoon by n winkel se deur jou handsak deursoek. Watse wet se n man wat n sekurity daar is mag n vrou se handsak seursoek. En segs myne, geen ander vrou sin nie. EK is teleurgestel, verneeder, in die gesig gevat, want hoekom nie die nie blanke vroue se handsakke nie maar sleg die blanke vrou se handsak. Wat was sy rede vir die hadsak deursoek. Hy gaan staan in die deur laat ek nie kan verby kom nie. Nee dis afgryslik. Ek is verneder ek dink dis onprofesioneel en rasisties. Geen mens krap in my handsak nie nie eens may man of kinders nie. Daar is persoonlike goed en en ek se weer ek steel nie ek is n eerlik mens ek betaal vir als al is dit my laaste R10 sal ek betaal. EK soek n verduidelike oor wat vandag gebeer het en hoekom slegs my handsak en watse wer se enige persoon mag jou handsak deursoek in enige winkel, wys dit vir my uit. Daardie sekuriteitswag, is onbevoeg om sy werk te doen en hy is rasisties, want dis net ek res mag verby gaan. Dis onaanvaarbaar.
