AL
Anneke L

1 reviews | Active since Dec 2013

20 May 2022, 12:25

Vriendelike diens by Pep Home Ermelo Game Centre

Ek het 'n eetstel gekoop en by die huis gemerk dat daar een van die bordjies kort was. Ek het dadelik ges***el en die probleem met die bestuurderes bespreek. Ek woon in 'n ander dorp, en die volgende week het ek by die tak gedraai en die probleem is uitgesorteer. Baie dankie Cornelia! Sulke flink en vriendelike diens word opreg waardeer!!

0
Replies (0)