sP
sonja P

1 reviews | Active since Jan 2017

02 Mar 2021, 22:08

Uit gelag en verneder

Ek het vandag die pep in Vaal Mall besoek en waa in my lewe nog nooit so verneder soos vandag nie. Dis nou al ñ jaar van Covid, regulasies en voorkeure ñ jaar terug het ek in dieselfde PEP in ñ lang ry gestaan saam talle ander kliente ñ vriendelike jong man her my aan die skouer getik en gesê " ek sien mev is werksaam in die mall stap saam met my, dis nie nodig om in die ry te wag nie" en so vir die laaste jaar word ek vinnig gehelp en is ek uit vandag was ñ ander storie verstaan baie goed dat as die reels en die voorkeur verander het so be it ek staan met liefde in die ry soos ander kliente. Ouder gewoonte neem ek my spot in by die laaste til soos ek al die laaste jaar doen, die kasier vra my is ek volgende ek sê nee die mense was voor my help hulle eers, in ñ taal war ek glad nie verstaan nie praat hulle met die kliente voor my ek wag my beurt af oor die ander kliente word daar vir my in ñ geirreteerde stem gevra "can I help you?" Ek sê vir die kasier sy kan eers klaar maak met die mense voor haar heel links van die kasier staan nog 3 ander dames agter die til weereens in ñ taal wat ek nie verstaan nie praat kasier 1 met die ander drie dames dan eweskielik in ñ bitter stem doer agter die toonbank sal die een dame oor almal voor almal my aanvallend vir my vra CAN I HELP YOU? Ek vra haar hoe bedoel sy nou? Sy vra wat soek ek? Terwyl die ander nou vreeslik vermaak is ek sê vir haar nee ek wag my beurt af sy sê nee ek moet agter in die ry gaan staan hoog swanger vra ek haar maar ek Q van Covid nie omdat ek in die mall werk en swanger is sy en haar span maats lag en skut haar kop nee kyk my aan asof ek vertraag is, ek het nie geweet waar om my kop in te druk nie ek sê vir haar maar dan is hulle mos nou nie konstant met hulle reelings nie sy kyk my net aan asof ek nou alles uit my duim suig ek was die enigste blanke in die winkel ek het gevoel soos dit nou ñ rasse ding is. Ek het die vrou gevra is dit nou ñ rasse ding? Die goed net daar op die rak gesit en uit gestap die hele PEP se oë was op my en ek kon die vernedering net nie vat nie ek het haar koel en kalm op haar vra geantwoord. Ek meen PEP as jou reels verander het aavaar ek dit maar leer asb jou staff om nie bo oor ander mense voor ander mense ñ gek van ñ mens te maak nie! Die regte ding sou wees vir die dame om nader te stap en met my te praat nie met my voor die hele PEP my uit te lag en ñ gek van my te maak nie ek was vernederend en verkleineerd.

0
Replies (0)