lS
lIZELLE S
1 reviews | Active since Jun 2014
19 Jul 2019, 17:01
Swak diens
WIL net weet of dit aanvaarbaar is om mense uit te buit.. My ma het n pakkie van vredefort pep af gestuur george toe ten duurste sodat pakkie donerdag/vrydag in george kan wees. Dinsdag is pakkie eers op getel in vredefort. Dit is vandag vrydag pakkie nog nie ontvang nie pakkie nog in klerksdorp.. Wat staan ons te doen ?
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)