EO
E O

1 reviews | Active since Jan 2019

23 Jan 2019, 13:35

Pep. Wat het geword van diens?

Die mense wil glad nie help om iets van 'n ander tak aan te vra nie. Ons bly in 'n klein dorpie waar skoolklere moeilik bekombaar is en Pep soms die enigste uitweg. Upington het 6 takke, maar moeinie dink as jy die personeel vra of hul vir jou kan bestel of aanvra, hul wil help nie. Hul antwoord met 'n onmiddellike 'Nee'!Swak diens? Hoe gemaak as dit jou enigste uitweg is? 500 km ry na die naaste groot dorp as jou kind se klere te klein is en hul het nie die nrs nie en wil ook nie moeite doe nie. Basiese goed soos pt broekies en skoolklere? Dankie

0
Replies (0)