PEP Stores Dorpsmeent Uitstekende Diens
Ek wil die bestuurder van Pep stores Strand Dorpsmeent bedank vir haar vriendelike diens en behulpsaamheid. Baie dankie Theresa Pep kan regtig trots wees om jou in hul diens te he. Ek wil ook Pep stores hoofkantoor aanbeveel om jul Strand winkel in Wesley straat na Theresa se tak te stuur vir opleiding dat sy hul kan leer wat kliente en goeie diens is wat regtig nie in Wesley tak opgelet kan word nie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)