JvdW
Jennefer van der Westhuizen

1 reviews | Active since Sept 2020

29 Nov 2021, 11:18

Pep president square

Ek was by pep in die president square en het sandale gekoop, ekt dit 1 maal gedra toe trek dit los, die dame met wie ek in die winkel gepraat het was so ongeskik, en het geweier om dit om te ruil omdat ek dit al aangehad het.... Sy het gesê ek vat ñ kans alhoewel ek die strokie gehad het as bewys ekt die skoene die dinsdag gekoop en wou dit die donderdag omruil maar sy het geweier!

0
Replies (0)