HM
Hugolese M

1 reviews | Active since May 2018

07 May 2018, 10:15

Pep Paxi diens is uiters swak

Ek het op die 24ste April n Express Pakkie saam met PEP se diens gestuur. Hulle het gese dat dit 3 dae neem vir bestemming. Dit is al nou die 7 de Mei. Geen pakkie is ontvang by bestemming. Dit is al 2 weke. Ek het verskeie ges***el met die PAxi afd. Elke keer se hulle net hulle neem dit op met die Koeriers RAM. Maar nooit s***el Paxi terug. Ek het nog steeds nie n antw van enige aard ontvang. Ek dink dit is uiters swak diens. N paxi pakkie wat gewoon gestuur is het baie vinniger by bestemming gekom.

0
Replies (1)
PEP
PEP's reply07 May 2018, 11:34
Official

Thank you for bringing the matter to our attention.

Someone from PEP will contact you soon.

Regards

PEP