DW
Daleen Wons-niemann

1 reviews | Active since Dec 2019

26 Dec 2019, 11:29

Pep paxi

Pep paxi se Dien is super swak. K het 2 pakkies gestuur selfde dag 11de desember een is af gelewer Ander een glad nie. Daar is nie Ander sakkies as die goedkoop opsie nie. Nooit my sms gekry nie moes inbel om dit t kry. K verloor kliente en geld asgevolg hiervan en daar is geen hulp van hulle kant af nie

0
Replies (0)