CD
Chantelle D
1 reviews | Active since Aug 2015
16 Dec 2020, 17:58
Patetiese diens
Julle is regtig soooooo pateties.... nog nooit het ek 'n simkaart by julle gekoop wat julle nie RICA nie.... hoekom doen julle dit nie??? Vandag het ek 4 keer vir die dame agter die till gevra is jy doodseker dis gerica... ek wil nie in winkel in rye gaan staan nie.. en sy het my verseker ja sy is doodseker.... nou wat ek by die huis kom is die flippen ding nie gerica nie... al wat hulle kan sê is sorry mevrou!!! Nou moet ek WEER in winkels in rye gaan staan.... regtig mense doen jou werk 100% of gee eerder ander n kans wat werk soek!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)