NM
Nicolette M

1 reviews | Active since Feb 2020

21 Feb 2020, 07:51

Pentravel

Wonderlike diens en altyd behulpsaam. Beveel dit aan vir enige iemand. Dankie!!!

0
Replies (1)
Pentravel
Pentravel's reply21 Feb 2020, 12:55
Official
Goeie Middag Nicolette, 

Baie dankie vir die terugvoering en kompliment.  

Pentravel streef na voortreflike diens en neem ons kliente se behoeftes en Reis planne nie ligtelik op nie. Ons wardeer jul terugvoering want sodoende kan ons verseker dat ons diens standaard nie agteruit gaan nie maar eerder voortdurend daarop gebou kan word. 
 
Baie dankie ook vir jul ondersteuning ons wardeer jul as 'n Pentravel klient en sien uit om jul weer in die toekoms te help beplan aan jul volgende Vakansie reëlings. 

Vriendelike Groete

Nicole Coetzer
National Sales Manager