PJ
Pieter J
1 reviews | Active since Feb 2020
11 Feb 2020, 14:35
Mardi Barnard
pentravel(Mardi barnard)
hierby wil ek graag vir Mardi van pentravel komplimenteer met die fantastiese diens en behulpsaamheid. ons reis na Thailand was 100 persent beplan sonder enige probleme. ek sal in die vervolg slegs deur haar werk. dankie Mardi
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Pentravel's replyOfficial
11 Feb 2020, 15:20Goeie Middag Pieter, Baie dankie vir die terugvoering en kompliment, Mardi is een van Pentravel se Top Konsultante en ‘n waardevolle agent in die George Tak. Sy het voorwaarlik baie passie en beleeftheid teenoor haar kliente en haar besigheid. Pentravel streef na voortreflike diens en neem ons kliente se behoeftes en Reis planne nie ligtelik op nie. Ons wardeer jul terugvoering want sodoende kan ons verseker dat ons diens standaard nie agteruit gaan nie maar eerder voortdurend daarop gebou kan word. Baie dankie ook vir jul ondersteuning ons wardeer jul nie net as ‘n klient van Mardi nie, maar ook van Pentravel. Ons sien uit om jul weer in die toekoms te help beplan aan jul volgende Vakansie reëlings. Vriendelike GroeteDesirai KearneyKaap-Streek Area Bestuurder
Pentravel's reply11 Feb 2020, 15:20
Official
Goeie Middag Pieter, Baie dankie vir die terugvoering en kompliment, Mardi is een van Pentravel se Top Konsultante en ‘n waardevolle agent in die George Tak. Sy het voorwaarlik baie passie en beleeftheid teenoor haar kliente en haar besigheid. Pentravel streef na voortreflike diens en neem ons kliente se behoeftes en Reis planne nie ligtelik op nie. Ons wardeer jul terugvoering want sodoende kan ons verseker dat ons diens standaard nie agteruit gaan nie maar eerder voortdurend daarop gebou kan word. Baie dankie ook vir jul ondersteuning ons wardeer jul nie net as ‘n klient van Mardi nie, maar ook van Pentravel. Ons sien uit om jul weer in die toekoms te help beplan aan jul volgende Vakansie reëlings. Vriendelike GroeteDesirai KearneyKaap-Streek Area Bestuurder
