1 reviews | Active since Mar 2020
Lynette Krige by Pentravel Somerset Mall
Lynette Krige by Pentravel Somerset Mall Ek wil jou bedank vir jou goeie diens wat jy gee. Ek is bly ek het jou ontmoet. Jy is regtig besorgd oor jou kliente. Jy is pragtige mens. Nie net van buite nie maar ook van binne. Jy is gaaf en ek voel jy gee regtig om vir jou kliente. Jy gaan die ekstra myl dat ek tuis voel om met jou te gesels. Kleur is nie n probleem vir jou nie. Jy behandel alles mense met deernis. Ons het mense soos jy nodig in ons nuwe Suid Afrika. Ek waardeer opreg jou belangstelling en jou goeie advies. Dit laat my voel ek kry die beste advies. Ek hoop dat jy altyd die pragtige mens sal wees. En eendag, as jou pragtige bene jou nie meer kan dra nie, en die rimpels maak lang lyne oor jou gesig en jou hare is wit, dat jy altyd n pragtige mens sal bly. En besorgd sal wees oor jou kliente en jou mede-werkers. Beste wense vir die toekoms. Mira
