1 reviews | Active since Jun 2024
Ek wil net graag vir Marni Eloff by Pentravel ‘n ongelooflike review gee vir die uitstekende diens wat ons al van 2021 af ontvang
Ek wil net graag vir Marni Eloff by Pentravel ‘n ongelooflike review gee vir die uitstekende diens wat ons al van 2021 af ontvang. ✨ Marni van Pentravel Brooklyn gaan altyd die ekstra myl vir ons familie. Sy is ongelooflik professioneel, vinnig om te help en maak elke reis beplanning so maklik en stresvry. Van vlugte en verblyf tot klein detailtjies alles word altyd perfek hanteer. 🌍✈️ Sy behandel haar kliënte met soveel geduld, vriendelikheid en opregte omgee, en mens voel regtig spesiaal en veilig wanneer sy jou reis reël. Ons het al verskeie reise saam met haar bespreek en elke keer oortref sy ons verwagtinge. Baie dankie Marni vir al jou harde werk, hulp en ongelooflike diens oor die jare. Ons sal jou altyd aanbeveel! 🌟🤍
Your feedback will be shared with all at Pentravel to ensure that Marni receives the recognition she deserves.
Kind regards,
The Pentravel Team
Your feedback will be shared with all at Pentravel to ensure that Marni receives the recognition she deserves.
Kind regards,
The Pentravel Team
