Awesome Diens
Baie dankie vir Elmien Viljoen wat uit haar pad uit gegaan het om vir my n vlug terug te kry van Spanje na SA na my vlug gekanseleer was. Puik diens
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Pentravel's replyOfficial
26 Mar 2020, 18:16Goeie Middag Baie dankie vir die terugvoer rakende die diens en ervaring met Pentravel en veral met Elmien. Elmien speel n groot rol in Pentravel se bestuurspan en wanneer dit kom by diens is sy bobaas. Sy het voorwaarlik baie passie vir haar werk en wil net die beste hê vir haar kliënte. Pentravel streef na voortreflike diens en neem ons kliënte se behoeftes en reis planne nie ligtelik op nie. Ons waardeer die terugvoer baie en sal dit deel met Elmien en die res van Pentravel. Vriendelike Groete, Monique Hartslief
Gauteng Regional Manager
Gauteng Regional Manager
Pentravel's reply26 Mar 2020, 18:16
Official
Goeie Middag Baie dankie vir die terugvoer rakende die diens en ervaring met Pentravel en veral met Elmien. Elmien speel n groot rol in Pentravel se bestuurspan en wanneer dit kom by diens is sy bobaas. Sy het voorwaarlik baie passie vir haar werk en wil net die beste hê vir haar kliënte. Pentravel streef na voortreflike diens en neem ons kliënte se behoeftes en reis planne nie ligtelik op nie. Ons waardeer die terugvoer baie en sal dit deel met Elmien en die res van Pentravel. Vriendelike Groete, Monique Hartslief
Gauteng Regional Manager
Gauteng Regional Manager
