GZ
Gam Z
1 reviews | Active since Apr 2022
13 Apr 2022, 08:36
Verwyse van diens
Aan gaandende potgietersrus tak van Penta motor groep is die personeel. Eerstens vriendlik en akommdeurend. Baie te vrede met die diens wat gelewer is dit laat jou voel jy is deel van n famielie en dit motieveer jou om jou voertuig weer daar te laat diens. Die uwe
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)