LZ
Luchke Z
1 reviews | Active since Oct 2021
01 Jan 2022, 19:46
PUIK DIENS
Dankie Penta Suzuki Mokopane vir julle puik diens! Alles was so vinnig en maklik. Niks is vir Christian te veel moeite nie en hy stap elke ekstra myl. Ek beveel die groep en Christian vir enige iemand aand. Dankie dankie!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)