DH
Debbie H
1 reviews | Active since Feb 2020
18 Feb 2020, 17:28
Penta Motor Group
Wil net vir Penta Montana se baie dankie vir die vriendelike en goeie diens wat ek ontvang het tydens my aankoop van my eerste nuwe voertuig. Ek sal verseker die Penta Montana groep aanbeveel vir enige voornemende koper. Baie dankie More en Penta Montana vir julle diens asook Charlene vir haar vriendelike diens.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)