GF
Gerty F

1 reviews | Active since Oct 2022

27 Oct 2022, 09:39

Panta Group - Jeanne-Marie

Ek het n motor by Penta Group gekoop by Jeanne-Marie de lay Ray. Jeanne-Marie het ek by die protea fees gesien en mee gepraat waar hulle uitgestal het. Sy het ons alles van die Suzuki Swift gewys en vertel en gese as ek reg is moet ek haar ****ak, dit was +- 6 maande terug. Toe ek reg is het ek haar gemail en sy het my onthou en vir my verder gehelp, sy het uit haar pad gegaan om my te help met die Swift en om by my maandelikese paaiement uit te kom wat ek kan bekostig met al die ekstras op die motor. Sy het my op hoogte gehou van alles wat gebeur en wat nog moet gebeur. Haar diens en kennis van die motors is uitsteekend. Daar was nie n vraag wat sy my nie kon antwoord nie. Haar geduld met my was uitsteekend ek het n paar keer goed verander en nuwe vra gehad maar Jeanne-Marie was altyd vriendelike en gou om my te antwoord en te help. Ek sal haar verseker aanbeveel as iemand n motor wil koop. Baie Baie dankie vir al jou hulp en dien en vriendelikeheid.

Baie baie dankie Jeanne-Marie

My nuwe motor ry BAIE lekker : )

0
Replies (0)