PP
Phillip P

1 reviews | Active since May 2024

28 May 2024, 10:02

Ek sal beslis vir Jackie voorstel

Ek sal beslis vir Jackie voorstel. Sy is verskriklik vinnig met haar werk en baie behulpsaam. Great work!!!

0
Replies (1)
Penta Motor Group
Penta Motor Group's reply28 May 2024, 10:07
Official
Goeie more,

 Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons is bly om te hoor dat Jackie se vinnige en behulpsame diens jou beïndruk het. Ons sal seker maak sy weet van jou waardering. Ons sien daarna uit om jou weer van diens te wees. Puik werk, Jackie! 

Die Penta Span