JP
Johan P

1 reviews | Active since Apr 2024

23 Apr 2024, 13:50

Don't buy from them

Het voortuig gekoop binne 3 maande toe pak engin op, report se daar was verkeerde injecter in die voertuig. Geen hulp van die Pels auto af nie. Ek wag nou al amper 2 maande vir R10k wat hul sou betaal het om te help aan die R80k se skade te dek nie.

0
Replies (0)