CR
Charne R
1 reviews | Active since Oct 2016
19 Oct 2016, 18:11
Pebble and lace
<p>Ek beveel GLAD NIE hierdie plek aan vir trou dekor huur nie!!! Ons het 30/09/16 goed gehuur en dit 03/10/16 terug gegee, tot vandag het ons nogsteeds nie ons deposito terug gekry nie nadat ons al vele kere probeer bel en email het en GEEN antwoord terug gekry nie!</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)