1 reviews | Active since Mar 2017
PDSA GEORGE SE VET DR SHERLEY SMIT IS BITTER ONBESKOF EN ONBEHULPSAAM

Dear Customer Service Department

Ek het my yorkie-kruising, ingevat na Pdsa george toe omrede ek nie 'n gewone veearts kan bekostig nie...my hondjie het probeer oor 'n palisade hekkie spring en haar beentjie stukkend geskeur...ek het dit skoon gemaak en verband opgesit...toe ek by Pdsa George kom het die assistent my hondjie se hare afgeskeur met manora blade en hele stuk vleis(let wel, wat gesond was) saam afgeskeur...dit het vreeslik gebloei...die veearts dr Sherley Smit het daar gekom en gesê ek kan of steke laat insit of dit los dat dit self toegroei...ek moet besluit...sy sé toe ek moet R400 betaal vir steke en R200 net vir die verband...ek het vir haar gesê ek kan dit nie bekostig, dis hoekom ek na Pdsa toe gekom het...sy hak toe ewe onbeskof af, dis my keuse want sy sien ek het met Mercedes daar aangekom...wel, in die eerste plek, het ek nie 'n voertuig van my eie nie en my baas was soo dierbaar om haar kar vir my vanoggend te leen sodat ek net my hondjie soontoe kan vat...wie is sy om te oordeel en gevolgtrekkings te maak as sy nie 'n clue het wat aangaan nie...is dit dalk oor my velkleur of word almal so sleg behandel deur haar???Ek was sooo hartseer om daar uit te stap met my hond en sy het boggerol vir haar gedoen en dan het sy so 'n onbeskofte houding...ek het dit dadelik vir my baas vertel en sy het gesê sy sal NOOIT ooit weer enige donasies vir die SPCA maak nie en gaan almal wat sy ken van my onsmaaklike ondervinding vertel dat mense kan bewus kan raak van die manier hoe die pdsa minderbevoorregte mense met hul diere hanteer.

Hulle moet nie voorgee in koerante dat hul omgee vir diere en dan agteraf mense met diere wat probleme het, soos "trash" hanteer nie.

Yours faithfully

Carina Smit