Terrible worst service EVER!!!!!!
Toska L Mar 18, 2022, 8:34 GMT+2
Garth Met ander woorde nadat jul my geld al 24 dae in jul bankrekening gehou sonder dat ek die produk waarvoor ek betaal het ontvang het, moet ek ‘n verdere 7-14 werksdae daarvoor wag. Dit beteken dat jul ernstige ****antvloei probleme het, ek sal elke moontlike sosiale platform gebruik om die publiek teen PC Link Computers te waarsku. So ‘n “groot” maatskappy wat nie R2020 kan terug betaal nadat hul dit vir 24 dae in hul rekening het nie, het baie duidelik probleme. Ek sou 7-14 dae terugwerkend vandat jul die geld ontvang het as redelik beskou het. Ek sal ons korrespondensie (Eposse ) gebruik as bewys daarvan.. Ek het die kameras vir dieselfde prys by Hikvision Alberton (Chantel ) gekry en kry dit vandag dieselfde dag dat die geld in hul rekening reflekteer. Dit is nou diens en eerlikheid vir hul sal ek in dieselfde “review “ Hikvision aanbeveel as betroubaar en selfde dag as aflewering nadat die geld in hul rekening refleteer, dis ‘n baie beter alternatief. Dit sal ‘n goeie idee wees om haar te s***el jy kan heelwat by haar leer, soos byvoorbeeld hoe om kliente te hanteer en wat goeie of eerder uitstekende diens is. +***8 | *** | massyns-jhb.co.za Massyns And Associates 7 Helston Street | New Redruth | Alberton| 1449
