HcyhmU
How can you help me Unexceptable
1 reviews | Active since Feb 2019
13 May 2019, 11:57
Paxton Hotel PE - Anton
Baie dankie aan Anton en Mary wat ons Moedersdagete op 12 Mei 2019 moontlik gemaak het. Ons het aan Anton van die Paxton Hotel verduidelik agv siekte sal hierdie ons laaste moedersdag met ons ma wees. Baie dankie Anton dat julle uit julle pad gegaan het om dit vir ons werklik n rustige en aangename dag te maak wat ons sal koester. Anton, uit ons harte baie baie dankie vir wat jy gedoen het. Dankie Paxton Hotel Port Elizabeth die ete was fantasties. Puik diens. Sal julle altyd aanbeveel. Baie dankie God seen wense
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)