CR
Charlotte R

1 reviews | Active since Oct 2011

15 Jan 2016, 21:56

Plaas se geld vir swak kwaliteit betaal!!

Ons kyk al 2 jaar na sambrele en besluit toe om te spaar vir die cantilever sambreel van Patio Warehouse. Na maande se spaar gaan koop ons uiteindelik met 'n swaar hart die 4x3m cantilever sambreel. Ons het gedink as ons so duur betaal +- R12000 vir 'n sambreel dat dit ons jare sal hou. Oor Francois, bestuurder by Patio Warehouse kan ek GLAD nie kla nie, hy het uit sy pad uit gegaan om ons te probeer help, ek is seker hy kan nie pa staan vir swak kwaliteit nie. Die raam het gebuig in die wind, hy het gereel dat die sambreel by hom kom en dit reggemaak en teruggestuur, wat ek opreg waardeer, maar toe maak die sambreel nie reg oop nie agv die tou wat dit span, toe stuur hy twee manne uit om dit te kom regmaak hierdie week, ek het vir hulle genoem dat op die punte van die sambreel die plastiek fittings met die springs in aanmekaar afval, maar hulle het net gese dit is nie styf genoeg ingedruk nie. hulle le amper ALMAL vannaand weer op die vloer en een spring is nog weg ook!!!!!! ek was nog nooit soooooo teleurgesteld in 'n produk nie, en dit nadat ons gespaar het om die \Sogenaamde beste"te koop. Ons verwag werklik dat die sambreel of vervang of opgetel"

0
Replies (0)