AB
Alwyn B

1 reviews | Active since Jan 2025

28 Jan 2025, 12:23

Alwyn Burger.

Baie dankie aan Parkview Auto vir 'n great ervaring met die koop van my voertuig, julle diens en ekstra aandag word baie waardeer, ek was by baie verkoop mense, maar julle diens was uitstaande en baie goed. Sal hulle aanbeveel vir die koop en verkoop van enige voertuig. Baie dankie Coenie en Inge vir julle puik diens en omgee.

0
Replies (0)